Maters, ek het nou met Igno gepraat en hy sal so gou hy kan, vir ons probeer uitvind wat aan die gang is. Hou moed en ons wag vir hom

Wat ek tans doen is om die krit te plaas en dan uit die foto te gaan. As ek dan weer na dieselfde foto gaan is die krit wel daar. Die frustrasie is dat 'n mens twee keer na dieselfde foto moet gaan kyk om seker te maak dat jou krit wel aanvaar is

Anita het gister vir my gesê sy "refresh" en dan gaan die krit deur

Views: 51

Reply to This

Replies to This Discussion

Ek sukkel nog steeds- ...

Ek skryf die krit, click "add comment", gaan uit en dan is die krit daar.

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html