Hierdie kwessie pla my nog altyd want lig is die belangrikste vir n kamera omdat hy nie n menslike oog is nie. As jy stel is dit ISO of spoed of albei en hoe kry mens dit in noutomatiese dig se kop want hy dink altyd anders. Ons weet reeds middag of vroeg oggend en bewolktheid gee sagte lig maar tog is lig altyd verskillend. Die outomatiese lig meter gee lesing maar neem jy jou foto is dit altyd oorbelig of onder onderbelig. Laat die skolers aub hulle ondervinding deel dan kan ons ook leer

Views: 75

Reply to This

Replies to This Discussion

Ok Die digitale kamera het nsensor nie n Film soos van ouds nie . Die sensor kry nog steeds lig deur die lens  wat groot oop kan wees of baie klein oop. Die sluiter van die kamera kan ook vinnig af stadig gestel word. Dit bepaal alles hoeveel lig op die sensor sal val. Hoofsaaklik is dit die belangrikste asprkte wat gaan bepaal of die foto te veel of te min lig gekry het. Volgens omstandighede stel ons nou ons kamera.ISO<SPOED<LENSOPENING  of ons kies Outomaties en laat die kamera self besluit. Dis waar die probleem ontstaan volgens lektuur is outomaties altyd geneig om te veel lig in te laat en daarom moet ons die ISO (gevoeligheid van die sensor) so bietjie afdraai na so 200of 400 omte verseker dat ons n mooi sagte foto kry. Daar sal dan nie te veel Noise op die foto wees nie. Ek doen dit so en skolers kan dit dalk ook probeer as die redaksie saamstem

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html