Weet nie of dit algemene kennis is en of alle lede daarvan bewus is nie, maar indien jy sou deelneem aan `n foto kompetisie deur `n tydskrif/koerant ge borg, doen jy afstand op die  kopie-reg van jou foto a.g.v. jou deelname!

Verwys spesifiek na BEELD/ BURGER koerant en tydskrifte soos WEG.

Die inligting word normaalweg nie in die reëls genoem nie maar wel op die web-werf.

Views: 39

Reply to This

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html