Ek wil graag met ander lede praat wat dalk ook n P900 het. Die afgelope 2jaar neem ek met die P900 en probeer op n goeie standaard kom met die lang afstand fotos.

Die superzoom kamera het maar sy nadele, ek sal dit graag saam met ander wil bespreek wat dit ook deurmaak...soos ek. Ons kan dalk mekaar help.

Views: 28

Reply to This

Replies to This Discussion

Hallo Mark, ek het, behalwe my Nikon DSLR-kamera, 'n CanonPowerShot SX60HS-brugkamera.  Ek gebruik dit meeste van die tyd omdat die kamera wel verstellings kan doen, ver inzoom en omdat dit lig is, my help om die ligter kamera sover moontlik stil te hou a.g.v. 'n tremor in my hande.  Ek vind ook dat TV-modus (S op Nikon) daarmee help.

Hennie Cronje het baie goeie kennis van die Nikon ek glo hy is die regte persoon om jou te help.

Groete Tina

Goeie dag Tina

Dankie vir jou terugvoer rondom  die P900.

Ek geniet die kamera baie, en het ook agter gekom om op S te werk help. Mens boet bietjie kwaliteit in, maar die fokus agv die spoed is beter. Ek neem baie meer voels af as voorheen, net omdat mens soveel beter kan sien, voels is mos maar nie iets wat altyd naby is nie. En natuurlik vir Ethosa en Kgalagadi is zoom n moet.

Dankie.

Groete

Mark

Tina le Grange said:

Hallo Mark, ek het, behalwe my Nikon DSLR-kamera, 'n CanonPowerShot SX60HS-brugkamera.  Ek gebruik dit meeste van die tyd omdat die kamera wel verstellings kan doen, ver inzoom en omdat dit lig is, my help om die ligter kamera sover moontlik stil te hou a.g.v. 'n tremor in my hande.  Ek vind ook dat TV-modus (S op Nikon) daarmee help.

Hennie Cronje het baie goeie kennis van die Nikon ek glo hy is die regte persoon om jou te help.

Groete Tina

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html