Hallo almal

Ek trou oor 'n paar maande en my verloofde wil baie graag 'n "photobooth" by die onthaal he waar die gaste fotos kan neem terwyl ons besig is met die formele fotos van ons.  En my vriende saam wie ek gewoonlik fotos neem gaan deel van die gevolg wees so hulle kan dit nie doen nie. 

So ons is nou opsoek na kwotasies vir 'n fotograaf in die Bloemfontein omgewibg om by die onthaal sulke fotos te neem.

Enigiemand wat belangstel of wat weet van iemand wat ons kan help kan my gerus kontak d.m.v om op hierdie boodskap te antwoord.

Views: 211

Reply to This

Replies to This Discussion

Hey Phillip,

Chantal - 0713531329, chatl@hotmail.co.uk

Ek kan dalk help. Bel my op 082 4566 847 of besoek my blog - daar is 'n paar photobooth fotos op hierdie link - Frank & Kelly-Ann's Weddinghttp://t.co/lYI6ukk6  

Groete Rochelle

Skakel my gerus by 0827729798 of btor@telkomsa.net

Baie dankie vir julle hulp, waardeer dit baie, maar ons het 'n DJ gekry wat se vrou ook die photobooth kan doen, en as ons hulle altwee gebruik kry ons baie afslag en werk dit op die ou end dieselfde uit as wat dit sou kos om net 'n DJ te kry.

Jammer dat ek nie 'n paar fotoskolers kon help nie.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html