Hallo fotoskool vriende,

Al geruime tyd terug het ek twee foto's van my besoek aan Engeland op kanvas laat druk en geblok. Reaksie van mense wat dit in my huis sien was van so 'n aard dat ek besluit het om dit vir die publiek aan te bied.

Maak van jou mooi foto's 'n skildery wat jy kan ophang in jou huis, kantoor ed. Prys word per vierkante meter bereken. Bv 'n 500 x 350mm werk uit op R225.00 geprint en geblok. Koerier koste is ekstra. 

Besoek my web blad by: http://JvD-Photography.wozaonline.co.za en http://500px.com/jjvdelft wanneer jy van my foto's wil gebruik.

Vir meer info kontak my by jjvdelft@gmail.com

Views: 63

Reply to This

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html