Ek het onlangs 'n PVC Backdrop aangeskaf maar sjoe 'n gesukkel om die kreukels uit te kry het dit nog nie reggekry nie. Enige raad sal welkom wees dankie

Views: 51

Reply to This

Replies to This Discussion

Ek glo hitte sal werk, wat van daai stoom ysters wat net stoom maak. Oppas net vir smelt. Of lê in die son ek weet ook nie, probeer maar.

Ek het presies dieselfde probleem. Om die hele rol weer af te haal en son toe te vat is nie eers 'n opsie nie.  Die rol weeg seker 150kg!! Ek het wel probeer om 'n gas verwarmer in die studio aan te sit op maksimum hitte vir 'n paar uur maar die PVC dink nie veel van my idee nie. Al wat ek nou nog aan kan dink is om 'n "heat-gun" te probeer.... Sal maar ver hou en kyk wat gebeur.

Seker eerder 'n haardroër as 'n heat gun sal ek sê

Reply to Discussion

RSS

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html