Ek het onlangs 'n PVC Backdrop aangeskaf maar sjoe 'n gesukkel om die kreukels uit te kry het dit nog nie reggekry nie. Enige raad sal welkom wees dankie
Ek het presies dieselfde probleem. Om die hele rol weer af te haal en son toe te vat is nie eers 'n opsie nie. Die rol weeg seker 150kg!! Ek het wel probeer om 'n gas verwarmer in die studio aan te sit op maksimum hitte vir 'n paar uur maar die PVC dink nie veel van my idee nie. Al wat ek nou nog aan kan dink is om 'n "heat-gun" te probeer.... Sal maar ver hou en kyk wat gebeur.