Hi daar,

Wie kan vir my se wat se skerm om te koop vir die gebruik met Microsoft? My Samsung skerm het so n soft focus look.

Views: 326

Reply to This

Replies to This Discussion

hi Jan

 

Ek het al baie gepraat oor die onderwerp. die grootse ding is soek vir 'n RGB-LED monitor en nie n EL-WLED een nie. die verskil is dat RGB LED 110% van jou sRGB scope het en die ander so 70%. Probeer ook weg bly van n skerm wat "brilliant colours" adverteer ek het al baie gesien dat die luminance van die groen kleur baie hoog is en n mens kry groot verskil as jy print.

 

Elliot

Dankie Elliot,

 

Waar sien ek wat se monitor dit is?

 

Jan
 
Elliot said:

hi Jan

 

Ek het al baie gepraat oor die onderwerp. die grootse ding is soek vir 'n RGB-LED monitor en nie n EL-WLED een nie. die verskil is dat RGB LED 110% van jou sRGB scope het en die ander so 70%. Probeer ook weg bly van n skerm wat "brilliant colours" adverteer ek het al baie gesien dat die luminance van die groen kleur baie hoog is en n mens kry groot verskil as jy print.

 

Elliot

Hi

 

Dit behoort op die box te staan maar vra die sales persoon of die LED back lighting "white" of "RGB -Red Green Blue" is.

 

Wat jy ook kan doen is google die model nommer eg. Samsung 17" 1234 full specs.

 

Samsung en LG is maar meestal vir huis gebruik so as jy kan kyk na Mercer, Phillips ect.

A good monitor for accurate color reproduction. The choice will be an IPS
(In-Plane Switching) monitors as they are true 8-bit (full color reproduction
with no dithering),and have a wider viewing angle and are capable of accurately
reproducing a much bigger color gamut. Jammer die stukkie is in Engels, maar dit is vanaf my rekords wat ek hou. Ek het 'n Dell - wonderlike skerm - ongeveer R3000.00 daar is duurder IPS monitors ook en my een kwotasie was net so oor die R10 000.00 vir een. (Die verskil in sy gamut /color output, was so klein dat dit nie die duurder prys vir my regverdig het nie) Gaan na 'n rekenaar winkel dat hulle vir jou 'n monitor kan bestel, die gewone wat mens so oor die toonbank koop is nie voldoende vir foto's nie. Dit kan ek duidelik agterkom uit my ander skerms. Die ander skerm van my wat ook baie lekker gewerk het, is nog die ou groot boks skerms, met die glas nie LCD nie.

Ek stem saam! goeie advies.  Ek kan vir Mandie by Compuden aanraai sy het n goeie kennis van rekenaars en is n ameture fotogaaf.  haar nommer is 0514307008 se vir haar Elliot het jou verwys sy sal dan n goeie prys gee. 

 

Ek sal ook met haar praat en sien wat ons kan kry.

Baie dankie julle waardeer

Jy kan gerus kyk na die ASUS PA238Q 23" skerm. Hy is duur, maar hy gebruik 'n "IPS Panel" wat die kleur dieper en meer konstant maak teen verskillende hoeke.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html