Dag almal. Hoe sal ek te werk gaan om second shooter werkies te kry? Ek is nou n eerstejaarstudent en het beslis 'n bietjie ekstra fondse nodig. Weet enigeiemand dalk van iemand wat 'n tweede fotograaf benodig?

Views: 34

Reply to This

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html