As jy sommer lekker met jou foto herinneringe wil scrapbook (gits, wat is dit in Afrikaans, kom ons noem dit herinneringskets of so iets) kan jy 'n paar template van die volgende webwerf aflaai, dit dan in kleur uitdruk en sommer lekker speel! Dit hou die kinders ook sommer lekker besig.

Besoek gerus http://www.canon.com/c-park/ Daar is sommer heelwat pret. Laat weet ook sommer as iemand van soortgelyke webwerwe weet.

Views: 53

Reply to This

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html