Hi vriende,

Ek gaan n bietjie sonsopkoms afneem die naweek in die Magalies Berge. Ek sak die baie waardeer as daar iemand is wat n paar tips en kamera stellings met my sal deel.

Dankie

Views: 166

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Deon Dis baie belangrik dat elke fotogeleentheid lekker moet wees dus :koffie , tripod NB,Landskap setting auto of self en tyd.. begin met 1ste lig en neem tot jy tevrede is en iets om te peusel Geniet

Met kamera stellings is ek maar dom, Deon. Tips, onthou die son hoef nie altyd in die foto te wees nie. Eenvoud in die toneel, maar die vernaamste is om dit net te geniet. Sien uit na die foto's en geniet die naweek.

Baie dankie Doretha ek gaan my bes probeer.
Dankie Leroi ek glo dit gaan lekker wees.

Deon dalk is ek bietjie laat vir die een maar ek neem met die 18-55mm lens f14-16 ISO 100 of 200 op die AV verstelling op my kamera (Canon), daar kan jy bietjie speel met die donkerder of ligter stel van jou toneel en dan belangrik 3 poot. Geniet hom wens ek was jy

Dankie Piet ek so gemaak. Sal fotos wys sodra ek ge download het. Dankie weereens

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html