Madeleine, ek wil vir jou sterkte toe wens met die operasie. Ons glo en vertrou dat dit goed sal gaan en dat ons Groot Geneesheer jou spoedig sal herstel en dat jy weer op en wakker sal wees vir jou gesin.  Sterkte Pierre ook vir jou en die kinders, bederf haar lekker want sy is spesiaal vir julle. 

Views: 1275

Reply to This

Replies to This Discussion

Baie baie dankie Gerrie vir die pragtige boodskap. Pierre het nou vir my geroep en gewys hy het dit ook eers nou gesien.  Ons Vader was getrou soos altyd en alles het goed afgeloop. Ek voel al baie beter en is ook dankbaar dit is oor en verby. Baie mooi daggie vir jou. xx

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html