Ek sal graag wil weet: Wanneer n ander kleur as swart gebruik word (behalwe profiel fotos) dan lewer dit taamlik kommentaar op maar met swart agtergrond lyk dit vir my asof dit in n gat geplaas is wat met n lugleegte en geen aantrekkings krag gevul is nie. Items het geen anker en sweef rond. Is daar nie veronder stel om n 'anker ' van een of ander aard te wees nie om dit natuurlik te laat lyk?

Views: 67

Reply to This

Replies to This Discussion

Donald die rede vir swart agtergronde is waarskynlik in die meeste gevalle om ongewenste voorwerpe in die agtergrond uit te skakel, veral by fotografie van blomme. Ek dink ook dit hang maar baie af van wat presies gefotografeer word, soms sal ñ anker dalk nodig wees om die sweef te beperk. 

Dankie Willie ek leer hier by jou

Donald dankie vir jou vraag

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html