Goeie dag - Is daar dalk iemand wat al teater fotografie gedoen het?

Views: 120

Reply to This

Replies to This Discussion

nie ek nie - sorry kan nie help nie

Sjoe......nog nooit daaraan gedink nie. Jy moet dalk vir Hennie en Igno direk epos stuur en vra. Het jy dit dalk al gegoogle?

Dankie Elna - ek het wel na die artikel geloer maar ek soek eintlik hospitaal teater (operasies ens) inligting / ek het wel n paar "tips" in daardie artikel gekry... baie dankie

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html