Ons het nog nie riviere gehad nie .. vir die wat nie rivier met water het nie moet maar die droe lope afneem :-) of diep in die argiewe delf.

Geniet jul fotografie.

Views: 60

Reply to This

Replies to This Discussion

Mmmmmm, ons sal maar droë lope moet soek............................... dankie, dit sal dit weer interessant maak.

fanx anita!!

Genade ek het weer teveel riviere, my uitdaging gaan wees watter is die bestes, want ek sukkel nog met dit. So kritiseer sodat ek kan leer asb?

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html