Ons gaan selfoonfoto's plaas.. netnie selfies nie asb. Die wat 'n ander tema verkies kan foto's uit 'n lae hoek neem wat interessante komposisie kan gee.

Dankie vir almal se deelname aan die rooi tema, dit was werklik mooi fotos wat ons gesien het.

Lekker kiek!

Views: 88

Reply to This

Replies to This Discussion

Dit kan nogal pret wees. dankie Anita

Selfoon foto' of lae hoek foto's lê vir ons voor. Behoort interessant te wees. 

sien uit na almal se verrassing-foto's!

Dis goed dat ons bietjie selfoon foto's kan wys.............

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html