Die wat wil kan voortgaan met die vakansietema, julle kan ook inskakel by die nuwe tema wat LIG EN SKADU'S behels. Hennie het nou so 'n kort reeksie daarvan gehad wat dit goed illustreer. Kom ons kyk bietjie om ons of doen opstelling met beligting in die huis en dink uit die boks om ons fotografie interessant te hou.

Lekker kiek!

Views: 63

Reply to This

Replies to This Discussion

Nie te maklike een nie Anita - sal probeer 

Dankie Anita, ons gaan kop krap maar saam leer. Josef en Hennie behandel die konsep in diete in beide hulle boeke

fanx anita   ... gaan maar eers koekeloer wat doen die ander maters in die klas!!

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html