Vensters en deure.

Sorg dat die kamera in die motor is.. kyk bietjie rond en neem mooi/anderse deure/vensters af.

Lekker kiek!

Views: 54

Reply to This

Replies to This Discussion

fanx, nog 'n lekker tema!!

Dankie, Anita. Dit gaan interessant wees.

Dit gaan pretige wees. Dankie Anita

ok sal sien wat is hier in die omgewing wat deure en vensters aanbetref

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html