Baie dankie vir die wonderlike reaksie wat ons gekry het van jul kleurkeuse. GEEL het loshande gewen maar ons gaan dit kombineer met WIT wat tweede was. So as jy nie hou van geel nie.. wit is 'n groot uitdaging om definisie te wys. Plaas sover moontlik foto's van wit met ander kleur by bv 'n blom met groen blare of skakerings van ander kleure saam met die wit.. en nie 'n wit en swart foto nie.

 Lekker kiek en ons sien uit na jul temafoto's. (Die ander kleur voorstelle sal ons mettertyd gebruik)

Views: 69

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Anita, geel en wit sal dit wees!

ok wit en geeel gaan dit wees - gelukkig is daar voëls met daai kleure haha

Hennie het 'n interessante stelling gemaak: "Is wit 'n kleur"

Pieter was so gaaf om dit vir ons te google by wikipedia wat soos volg se:

Wit is 'n kleur.. meer akkuraat gestel bevat dit alle kleure van die spektrum en word soms as 'n achromatiese kleur beskryf. In teenstelling is swart sonder kleur,  dit het 'n hoe helderheid maar geen skakering nie.

Sien wysiging by tema hierbo.

Plesier Anita

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html