Dominante kleur wat uitstaan in die foto. Dankie Elna vir die voorstel.

Views: 84

Reply to This

Replies to This Discussion

Dis n intressante een!  Dankie Anita

Anita dit kan ook nogal ñ interessante een wees, maar ek moet sê ek het die "S" tema sommer baie geniet en so ook die speel en al die ssssss'e. Dankie vir jou moeite met die temas, dit hou die mense aan die gang. Dalk gaan ek nog een of twee "S"'e plaas!!

Dis 'n groot plesier Willie, ons het regtig oulike foto's vir die tema gekry en jy het ook bietjie buite die boks gedink met jou verwerkings. Ek sal beslis weer die HAT nadertrek en 'n letter uitsoek. Julle kan maar gerus laat waai met nog s'se!!

sien uit daarna om allie lekker kleure te bekyk, anita!!

Hier gaan ons pret en groot plesier sien.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html