JJ het 'n pragtige tema oor druppels gehad, so ons het mooi voorbeelde gekry van hom asook hoe hy dit gedoen het. Ons kan 'n wye verskeidenheid agtergronde bv druppels op blare  of druppels in olie. Dit hoef nie hangende druppels te wees nie, hierdie is so ietsie anders en in 'n mate baie makliker.

Julle moet die tema geniet en lekker kiek.

Dankie Pieter vir 'n lekker tema wat jy opgesit het in my afwesigheid.. en elkeen wat deelgeneem het.

Views: 51

Reply to This

Replies to This Discussion

Plesier - druppels sal dit wees

fanx anita!

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html