Ons tema is STILLEWE en dit sluit 'n wye verskeidenheid artikels in. Vir dames wat lief is vir juwele kan dit mooi drapeer en ietsie daarvan maak.

Lekker kiek en geniet die  kreatiwiteit!

Views: 28

Reply to This

Replies to This Discussion

dankie Anita - ek was 'n bietjie onseker oor jou tema, en HAT sê die volgende oor STILLEWE - Skildery (foto!!) wat 'n groepering voorstel van lewelose voorwerpe, bv. blomme, vrugte, dooie wild, huisraad, wapens, ens. wat deur rangskikking, kleur , verligting'n effek maak  -  hoop dit help die ander fotoskolers ook!!

Dankie Vida, jy is in die kol.

Dankie, Anita.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html