Dankie vir almal se lekker deelnames met die boomtema.

Met die dat ons in ons vierkante metertjies vasgekluister is in ons huise en nie die voordeel het van die plaasjapies nie.. kan ons die makrolens nader trek en dinge in en rondom die huis afneem. Dit behoort ons lekker lank besig te hou.

Lekker kiek en geniet dit net. Ons sien uit na julle kreatiwiteit.

Views: 78

Reply to This

Replies to This Discussion

thanks anita - ons gaan lekker speel in en om die huis!!

dankie Anita 

Anita, moet vra.....het jy iets teen die maand April....of is dit "Apri fool"-grappie ..

Dankie ons sal in en om die huis besig wees, ek sal bietjie verder ook probeer.

Glo elkeen gaan tydjie vir fotografie kry, veral die wat onder grendelstatus is.

Nooddiens personeel wees veilig!

Mooi.. julle is oplettend dankie!

Hie-hie - ek vermoed onder die huidige omstandighede was die April dalk 'n "Freudian slip"...ons wil almal die maand so gou moontlik verbyhe...

Dankie sal maar probeer - die makro fundies kan dalk tips gee op die foto's

Dankie Anita, blommetjies het ek nogal 'n paar van. Dalk moet ek nou met dinge in die huis aanpak........

Dankie Anita, ek is een van die bevoorregte plaasjapies!! 

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html