Ons tema gaan 'n lekker kleurvolle een wees met KOMPLIMENTERE/KONTRASTERENDE KLEURE. Hiervoor kan julle gerus "wat is primere kleure" gaan Google. Daar vind jy die kleurwiel wat wys dat dit Blou, rooi en geel is en die sekondere kleure Oranje, pers en groen is. Dit gaan beteken dat ons ons foto's daarom moet beplan. Dankie Pieter vir die voorstel.

Dankie vir jul lekker deelnames aan die pas afgelope tema, dit was sommer 'n kopkrapper vir sommige van ons en ek glo ons het geleer daaruit.

Gaan kiek jul temafoto's en geniet dit.

Views: 72

Reply to This

Replies to This Discussion

dankie vir jou kleurvolle voorstel anita!!

Dankie Anita en Pieter. Dit gaan 'n interessante een wees.

Dankie, maak so

Anita wat ek waardeer van jou temas is dat dit uitdagend is, ook om tyd daarin te sit vir sukses, baie dankie vir jou inisiatief saam met Pieter, ek glo al die Fotoskolers waardeer jou moeite. 

baie dankie vir al jou moeite met die tema foto's, word baie waardeer!

As jy op die groot wiel kliek en effens links trek kom die res in

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html