Hennie het lank terug die voorstel gemaak van "Ligkuns" Hy het al baie voorbeelde geplaas daarvan, ons kan maar sy foto's gaan kyk vir idees. Dit kan "backlight", kantbeligting, skadus met lig ens wees, die hoofsaak moet lig wees.

Dank aan Pieter vir sy voorstelle vir Augustus, dit was sommer lekker temas wat deelname uitgelok het.

Geniet dit net en lekker kiek!

Views: 62

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Anita, hier gaan ons weer mooi fotografie sien

dankie anita - sien uit na almal se mooi foto's! love jou profile foto!!

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html