Ek verander die tema na UITSIG toe. DIt kan nou bv uitsig vanaf 'n koppie/berg of uit 'n venster wees. Dink maar uit die boks en ons sien uit na jul foto's.

Views: 66

Reply to This

Replies to This Discussion

dankie Anita vir n interessante tema

Agge nee net toe ek klaar my foto's geneem het - waar moet ek nou uitsigte kry hahaha



Pieter Steyn said:

Agge nee net toe ek klaar my foto's geneem het - waar moet ek nou uitsigte kry hahaha

Jy kan nog altyd jou foto's plaas onder tema Pieter :-)

Hi Anita, dankie vir al die interessante temas. Ek wil 'n voorstel maak vir 'n toekomstige tema. Dit is ou spoorwegstasies. Daar is baie van hulle wat net ou herinnering terugroep met net 'n ou geroeste naambord ens wat hiervan getuig.

Reg so Anita. Met die vorige voorstel sou ek gesukkel het maar met hierdie een kan ek saamleef!

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html