Ons wil die maand lekker opvrolik met bont en kleurryke foto's en dit kan wees in makro, landskap, blomme, mense met helderkleurige uitrusting ens..

Lekker kiek en ons sien uit na jul foto's

Views: 80

Reply to This

Replies to This Discussion

klink na 'n jolige tema wat vreugde gaan uitstraal- dankie anita!

SAl gaan soek vir die kleurvolles 

Dankie dat jy vir ons reg deur die jaar lekker temas gee Anita

Nou sit jy ons weer lekker aan die dink nê??????????/ Hier behoort 'n paar mooies geplaas te word

Voorstel; aangesien dit nou amptelik somer is kan ons 'n tema hê wat lui:"'n hoekie uit my tuin". Dankie 

Dankie vir die voorstel Neville, ons het al so 'n tema gehad, maar dis so aangeteken en sal weer vroeg vlg jaar aan die beurt kom.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html