More skolers

Anita sukkel so effens om on die klaskamer te kom toe vra sy vir my om die volgende tema aan te kondig.

Die tema is "looking up" om foto's uit ander hoek as normaalweg te neem.

Laat waai sien uit na die skeppings wat gaan volg.

Groetnis

Pieter

Views: 88

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Pieter en Anita. Nou gaan ons rek, strek, swaai, lê en buk. Sien ook uit na die skeppings.

Dankie Pieter en Anita

Dankie Pieter vir die plasing. Ek het soooo gesukkel om weer sitplek in die skool te kry.. ek was uitgeskop.. seker oor my onverantwoordelike gedrag. So nou het ek 'n nuwe blad en kan nog steeds nie ingaan op my ou blad nie. Ek ween sommer :-( Ek kry nie eens 'n foto geplaas nie!!! Ek sal maar kyk hoe dit later gaan en weer probeer. Lekker dag vir julle almal en lekker kiek!!

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html