Kom ons vrolik Fotoskool bietjie op met pragtige blomfoto's.

Dankie vir almal se deelname aan die riviertema, dit was werklik leersaam en pragtige foto's.

Lekker kiek!

Views: 55

Reply to This

Replies to This Discussion

Aitsa, hier gaan weer 'n hele paar spoggerige foto's gelaai word. Dankie Anita

maak sò, anita!!

Baie dankie vir die geduld en goeie kommentaar op my fotos, ek is nuut en skrikkerig maar dom genoeg om lekker te waag, so asb, ek vra hulp met al my foute.  Baie dankie...

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html