Winter

Views: 54

Reply to This

Replies to This Discussion

Anita dit is ñ baie gepaste tema, maar jong dit is bitter koud. Sal kyk wat ek kan raakloop!! Dankie vir jou moeite, word waardeer!

Kry te koud om foto's te neem gaan nie nog soek vir ekstra koue nie - sal kyk wat kry ons hier

Dankie Anita. Sal maar in die argiewe gaan grawe. Het gegly en geval en is op krukke.



Doretha Kock said:

Dankie Anita. Sal maar in die argiewe gaan grawe. Het gegly en geval en is op krukke.

Jammer om te hoor Doretha.. hoop die eina's word gou gesond! Jy mag maar argiewe toe gaan.. jy het 'n goeie rede :-)

Goeie een Anita, ek dink ook aan argiewe.....

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html