TEGNOLOGIE. Gaan google Technology Images en daar sal jy 'n menigte klomp foto's sien van tegnologie, alles om jou is dit en jy kan vanaf makro tot landskap afneem van die onderwerp. Moet asb netnie jou kamera uitmekaarhaal om sy binnegoed te wys nie :-) Onthou ons soek jou EIE foto's :-)!

Ek is super opgewonde oor die tema en glo julle sal dit geniet. 

Lekker kiek!

Views: 49

Reply to This

Replies to This Discussion

Dis omtrent n uitdaging, dankie Anita

Hmmmmmm.......

Anita hierdie kan nogal in ñ uitdaging ontaard, maar behoort ook ñ baie interessante tema te wees, dankie vir jou inisiatief. 

Dankie Anita, 'n baie interessante tema.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html