Hennie het sulke mooi voorbeelde gegee met sy laaste foto's van lyne, ons kan enigiets van argitektuur, landskap plantegroei ens plaas wat mooi lyne bevat.

Geniet dit en neem met graagte deel aan ons tema's, dit verbreed ons kennis van die verskillende genres van fotografie.

Lekker kiek!

Views: 29

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Anita, ons maak so

ek sien uit na almal se "gelynde" foto's!! fanx anita

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html