Ons het nou baie geleer i.v.m. die Low Key tema,  Dankie Pieter vir die voorstel en plasing daarvan.  Nou vat ons die gevreesde High Key een. Plaas daardie foto's dis al hoe ons gaan leer om uit die boksie te dink en geniet dit net.

Views: 74

Reply to This

Replies to This Discussion

En daar is dit só, my vrese is bewaarheid. Dankie Anita nog ñ uitdaging!!

Dankie Anita.  sal gaan probeer.     Ek skuur eers rond.  Ek loer darem deur skool se venster, sal eers weer krit as ek tuis is

whoop La......daar gaat ons.........

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html