Nou kan ons weer 'n bietjie ons hand aan die makrolens slaan, of dan net 'n nabyfoto van GEREEDSKAP. Enige HARDEWARE wat jy in die hande kry sal goed wees. Selfs 'n abstrakte foto van 'n rol draad of hamer ens..  sal oulik wees. Dankie aan elkeen wat so lekker deelgeneem het aan die grondpaaie. 

Lekker kiek en geniet dit net!

Views: 34

Reply to This

Replies to This Discussion

weereens 'n lekker tema - dankie anita!!!

Dankie, kan interessant wees

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html