So ietsie in die lyn van fotografiese ontwerp, NEGATIEWE RUIMTE. Dit is 'n klein onderwerp/ontwerp met 'n groot area/spasie. Let mooi op na die komposisie. Hoop julle stof die kamera af vir die tema.. en geniet dit. 

Dankie vir die lekker tema van kultuur en al jul mooi foto's wat julle geplaas het van die onderwerp.

Views: 78

Reply to This

Replies to This Discussion

Lekker uitdaging, dankie Anita.

Jy daag ons lekker uit!  Dankie Anita

gaan beslis probeer, fanx anita!

Interessante onderwerp Anita. Miskien sou 'negatiewe ruimte' dalk 'n beter vertaling van 'negative space' wees. Net my mening.

Dankie Josef, ek het dit so verander.

Ai tog - hier is die oulikste temas! Dit gaan net 'n bietjie woes in my vallei...werk, werk, werk - die arme kamera is op die oomblik net 'n papiergewig...

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html