Kom ons omhels die winter met al sy fasette. Lekker kiek en geniet dit!

Views: 48

Reply to This

Replies to This Discussion

Hmmmmm.....hier gaan moet gedink word. Dankie Anita

Julle hoef nie net reen en jasse en sambrele af te neem nie.. dink aan al die lekker winterkosse, ryp op die gras, voete by die vuurtjie/verwarmer ens.

Laat gaan jul gedagtes en begin oefen solank aan die vlg tema wat stillewe is.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html