Kom ons probeer op die agtergrond ook konsentreer, as die tema nie geval laat kom met voorstel asb.

Bokeh is defined as “the effect of a soft out-of-focus background that you get when shooting a subject, using a fast lens, at the widest aperture, such as f/2.8 or wider.” Simply put, bokeh is the pleasing or aesthetic quality of out-of-focus blur in a photograph.

Views: 47

Reply to This

Replies to This Discussion

klink na 'n lekker uitdaging  -  dankie pieter!!

Baie interessante tema wat ons lekker gaan besig hou en ook baie gaan laat leer. Lekker Pieter

Baie dankie Pieter, dit is 'n gawe tema wat ons anders laat kyk na die agtergrond.

Wat is die verskil tussen bokeh en DoF

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html