Ek wil net graag weet wanneer kondig hulle die wenner aan  van die storie en ek sien nie my foto van Temafoto: konsternasie stasie nie

Vra maar net

Views: 88

Reply to This

Replies to This Discussion

Ek ook nie myne nie. Eks net so nuuskierig

Julle moet heel onderaan die blog by comments jul vrae vra aan Igno.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html