Kan julle dit glo... ons het nog nie Sonsop/Ondergange gehad nie. Hier is jul kans om te spog met die mooiste gebeurtenis in die natuur met die voorreg om dit elke dag te kan beleef en af te neem!!! Ons sien uit daarna!

Views: 85

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Anita sal rond kyk en krap en nuwes gaan neem

love it - die onderwerp waarvan ek beslis die meeste foto's het!!!

Dankie Anita, verras jy ons met ñ baie goeie een, ek persoonlik waardeer jou moeite wat jy doen met die temas!!

 OK ons gaan probeer! Ek leen sommer by jou jy het mos baaaie

Baie dankie Anita vir jou en al die skolers wat onderwerpe gedurende 2015 voorgestel het.

Aangesien dit amper skoolvakansie is en Fotoskool wel nie sluit nie, sal ek vir 'n hele tyd nie foto's kan plaas nie.

Hi!

Ek wil graag weet tot wanneer ons Sonsopkomste/-ondergange kan plaas? Het so pas hierdie FORUM ontdek.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html