Dankie Vida vir die idee van "Abstrak. Geniet dit en lekker kiek. Wonderlike feestyd en samesyn in Sy Teenwoordigheid vir al die Fotoskolers!

Views: 113

Reply to This

Replies to This Discussion

Hmmmmm......dit kan ons nogal besig hou.Dankie julle twee

Anita jammer as ek dom klink, maar abstrak is iets wat nie normaalweg waarneembaar is nie en kan nie met mense in verband gebring word nie. Dit is iets buite die normale. Help my asb ek verstaan nie. Kyk die verklaring in HAT! Dankie.



Willie Schoombee said:

Anita jammer as ek dom klink, maar abstrak is iets wat nie normaalweg waarneembaar is nie en kan nie met mense in verband gebring word nie. Dit is iets buite die normale. Help my asb ek verstaan nie. Kyk die verklaring in HAT! Dankie.

Willie, my plasing vandag......... maar veral die byskrif is die abstrakte denke.............. my lewe is nou al amper 16 jaar 'n hurricane maar God help elke dag oorwin.......... dit vul my met blydskap............ vandaar die vervormde skulpe.............. As Hy ...................... en Hy doen wel.

Dankie vir goeie wense en selfde daar.  Dankie aan jou vir al die temas in 2015

Vida wat moet ons nou jou tema noem? FOtoskolers is slim en het ons nou uitgevang! Ons los die voorbeelde uit, en noem die tema net ABSTRAK.

Nou gaan ek 'n soort-van nuwe onderwerp los omdat ek nie weet hoe die temas werk en wanneer dit waar bekendgestel word nie.....en as daar iewers gepraat word van die tema vir Februarie is...en die sluitingsdag is in April...is dit 2015 ou goed of 2016 nog-om-deel-te-neem goed?

Waar kondig julle ouens die temas aan en kan ek asb ook weet wat gaan deur as 'abstrak?'

Reply to Discussion

RSS

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html