Anita het gevra dat ek die volgende tema moet deurgee - sy het internet probleme.

Tema - tydperk 2018-06-16 tot 2018-06-30 - KREATIEWE FOTOGRAFIE.

Laat waai met die meesterstukke

Views: 69

Reply to This

Replies to This Discussion

Dit klink nou weer so reg in vele van ons krale. Dankie Pieter

Waarna moet ons kyk? Kreatief in verwerkings en/of kreatief geneem?

Jy moet dalk so bietjie uitbrei of los jy dit aan die skolers oor om self te besluit?

Dankie Pieter, ai die tegnologie. Pieter ek sal ook graag meer spesifiek wil weet wat die tema behels. 

fanx pieter - ek glo ons gaan lekker saam kiek-en-kyk!!

Dankie vir die terugvoer - ek sal by die baas van die tema's hoor wat sy verlang - nog steeds internet probleme daar. 

Ek is uiteindelik weer op die lug na baie frustrasies! Elna, jy is reg met die kreatiewe sy van foto's neem EN verwerk. EK glo ons gaan baie hier leer, want ek is maar 'n leek van kreatiewe foto's neem.  Dankie Pieter vir die plasing, ek waardeer dit.

Anita, ek sien nou eers jou antwoord.

As jy jou kamera opneem begin jy reeds om kreatief te wees...party van ons natuurlik meer kreatief as ander!

Ek sien uit na die plasings. 

Groetnis

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html