Vorms Lyne  Herhaling. Hennie is nou besig met dit, sommer wat hy by die huis afgeneem het. Dis 'n goeie voorbeeld vir ons en laat ons met nuwe oe na ons omgewing kyk.

Geniet dit en lekker kiek

Views: 28

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie vriendin

Ek het 'n vragie vir jou maatjie.........sal dit moonlik wees om die 2 tema's van die maand, in die begin van die maand te gee? Nou met diedat dinge weer na normaal begin terug keer, begin  'n mens weer ry en plekke besoek. As die tema's dan vir die maand bekend is, kan foto's tov dit geneem word.

Groete

ek dink dit kan werk

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html