Aangeheg is die skakel om die Antieke foto effek templaat af te laai aangesien hy te groot is om hier op te laai. https://1drv.ms/f/s!AgmGBnqbnP4uu2HA0jFFrJL0tXHh

Om die templaat te gebruik maak hom oop in photoshop. Klik op die heel onderste layer wat se "your image here". Gaan haal dan die foto wat jy wil gebruik en "paste" hom daar. (Deur Ctrl A dan Ctrl C te druk as jy op die foto is wat jy wil gebruik kies jy hom, deur dan op die templaat weer te klik en seker te maak jy het op "image here" geklik kan jy weer Ctrl V druk en jou foto sal "paste". Gebruik dan "Freetransform" om jou foto in die blokkie van kant tot kant vol te maak) Daarna kan jy elke layer aansit deur op die ogie te klik dan sal die effek op jou foto wys. Deur op elke layer te klik kan jy sy "opacity" afsonderlik stel om te bepaal watse effek die spesifieke layer op jou foto moet he. Layers wat jy nie die effek wil gebruik nie sit jy net die ogie af.

Mens moet maar rondspeel en kyk waarvan jy hou.  

Views: 89

Reply to This

Replies to This Discussion

Baie dankie Gustav.

Plesier Johan

Gustv vertel bietjie meer van die tempaalt? Ek verstaan nie kop of stert daarvan nie maar dit lyk na iets wat 'n foto kan op dolie

Ek het 'n beskrywing bygevoeg wat sal help.

Elna Geringer said:

Gustv vertel bietjie meer van die tempaalt? Ek verstaan nie kop of stert daarvan nie maar dit lyk na iets wat 'n foto kan op dolie

Baie dankie Gustav vir jou moeite om ons te help.  Ek waardeer ek gaan dit probeer.

Groot plesier Tiba



Tina le Grange said:

Baie dankie Gustav vir jou moeite om ons te help.  Ek waardeer ek gaan dit probeer.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html