Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.

As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,

is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.

Geniet die dag!!!    Gerrie.

Views: 40

Reply to This

Replies to This Discussion

Baie dankie Gerrie ons moet goeie pa`s wees want die kinders het mooi ma`s en die beste in die lewe. Ek glo elke man waardeer sy vrou vandag nog meer een ding is verseker die Vader het nie n fout gemaak toe hy die vrou geskape het nie, hulle bly n wonderwerk, lief julle mooi mense baie

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html