Hi al die skolers

As julle nog nie na Igno se videos op die hoofblad gaan kyk het nie, wil ek julle regtig sterk aanmoedig om dit te doen. Dit is baie leersaam en na so 'n video kyk 'n mens met ander oge na 'n foto en sien 'n mens dinge raak wat normaalweg by ons verby gaan, ongesiens.

Daar is nou al 7 gelaai.

  1. Atmosfeer
  2. Ritme
  3. Vorms
  4. Harmonie en Disharmonie
  5. Geluk
  6. Die reël van Derdes
  7. Primêre en Sekondêre

Kom kyk Donderdag aande 18h00 na die lewndige uitsending op Facebook en speel saam.

Geniet die interaksie met die maats wat aan lyn. is Dis vet pret vir 30 minute en 'n mens leer so baie.

Groete

Views: 34

Reply to This

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html