HALLO F-SKOLERS... NUUT BY JULLE... MISKIEN NIE DIE REGTE FORUM NIE.. SLUIT ASB AAN BY NUWE GROEP OPGESTEL... VOËLS... DRA BY EN GENIET ONS GEVEERDE VRIENDE..

GROETNIS... HENNIE

Views: 58

Reply to This

Replies to This Discussion

Welkom Hennie Viljoen! Vir wat skree jy so in hoofletters? Jy jaag die voëls weg! :)

hallo  tik met 2 vingers... as dit hoofletters is... of kleinletters... ek tik maar net voort soder enige bybedoelings... mooi loop 

 

Ek is ook nuut Hennie, maar dit klink goed. Hoe sluit ek aan by jou groep? Ek het so twee weke terug 'n paar foto's van 'n swart tobie kuiken geneem en wil dit graag deel?

 

Groete

Reply to Discussion

RSS

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html