Na aanleiding van my "Tema : Blomme : Stuimeeldrade2"  foto, en Willie se krit daarop, deel ek graag met julle die Plugin wat in Lightroom 5 en 6 gelaai kan word. Dis baie maklik om te laai en werk soos 'n bom. Sodra jy die "plug-in" oopmaak in LR 5 of 6 wys dit presies waar jou fokuspunt was ten tye van die neem van die foto. (Dit werk nie in ouer weergawes van LR nie.)

Dankie Willie dat jy dit uit gewys het en dankie Pieter wat 'n tyd gelede vir my die link gestuur het

Wat sal ek tog sonder FS doen??????

http://www.lightroomfocuspointsplugin.com/

Views: 48

Reply to This

Replies to This Discussion

Elna, die program wat mens saam met kamera kry, DPP het ook die funksie om jou te wys waar jou fokus was

Dankie Tersia, ek werk glad nie meet die kamera se sagteware nie maar ek glo hier is skolers wat dit wel gebruik

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html