Baie dankie vir almal se kommentaar, dit help baie. Ek wil weet of ek jul mag vra watter van my wit en swart foto's die mooiste is? Ek moet dit inskryf vir ons klub en die tema is wit en swart. Baie dankie.

Views: 132

Reply to This

Replies to This Discussion

Claudi, Hennie se kommentaar, sal vir jou 'n goeie aanduiding gee, watter om in te skryf. As leerling, gaan ek dit nie waag nie.

Hi Claudi, Ek gaan probeer om jou soos volg te help: Fotografie is ñ snaakse ding en wanneer ñ foto voor mense is, sal jy heelwaarskynlik van elkeen ñ verskillende mening kry, dit hang af hoe jy daarna kyk. Ek lees graag Heinrich v d Berg,  die Professionele wildlewe fotograaf, en wat ek as een van ons land se bestes beskou, se kommentare en wenke en hy sê in sy jongste Foto wenke boek die volgende oor S/W foto's en ek haal aan " The most important rules when photographing for B/W are to: use side lighting, make sure that the image has all the shades of grey in it, and photograph a subject that has some kind of emotional weight. Use side lighting to create as much texture as possible." So jy sal maar jou eie keuse moet maak, sterkte en ek vertrou dat ek bietjie kon help. Groete Willie. 

Baie dankie vir jul hulp, ek sal n besluit maak op grond daarvan.

As ek so na die foto's kyk sal ek gaan vir die roos eerste keuse en dan die zebra wat waterdrink

Claudi ek is bly jy het hierdie vraag gevra;  ek leer hier saam met jou en sê dankie vir Willie se goeie kommentaar.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html