Forum Discussions (587)

Discussions Replies Latest Activity

Tema 15~31 Maart

Ons het 'n baie lekker makro tema in die huis agter die rug, en die gogga het nogal sommiges gebyt,dankie aan almal wat deelgeneem het. Nou…

Started by Anita du Toit

7 Mar 26
Reply by Anita du Toit

Ek kry die as ek op fotoskool inteken enige iemand anders?

This website is not safeThe link can be used by criminals to damage your computer or personal data.Reason: AdwareURL: http://clk.verblife-2

Started by Pieter Steyn

7 Mar 14
Reply by Elna Geringer

Tema 1~15 Maart

Van Landskap na Makro/naby foto. Enigiets in die huis wat 'n ongewone hoek het wat ander fotograwe laat wonder bv 'n sif van naby met net d…

Started by Anita du Toit

3 Feb 28
Reply by Elsa crous

Landskap fotografie

Goeie middag fotoskolers Verbeterde landskap fotografie. Onder is n aanhaling uit Rob Shepard se boek-Lanscape Photography from snapshots t…

Started by gabriel parsons

5 Feb 27
Reply by gabriel parsons

Tema 15~28 Feb

Ons tema is Landskappe, in kleur of swart en wit.

Started by Anita du Toit

5 Feb 16
Reply by Elna Geringer

Sport foto's

Goeie dag ek is opsoek na raad. Ek het n canon 1000D met n 70-300 sigma lens. Ek wil graag meer sport foto's neem en is bewus van die shutt…

Started by Corné Viljoen

1 Feb 10
Reply by gabriel parsons

Tema 1~15 Feb

WATER in enige vorm, vinnige, stadige sluiterspoed, see, mere, watervalle en vir die Kapenaars sal 'n glas/druppel water ook doen :-)

Started by Anita du Toit

3 Jan 31
Reply by Vida van Schalkwyk

The art of photography

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek…

Started by Johan Ayres

10 Jan 26
Reply by Vida van Schalkwyk

Tema 15~31 Jan

Transport.. enigiets met of sonder wiele. Kom ons maak dit 'n foto uit 'n besondere hoek of iets wat nie alledaags is nie.

Started by Anita du Toit

4 Jan 16
Reply by Anita du Toit

Die fotoskool boek : Deur Josef en Hennie geskryf en saam gestel

Liewe Maters, Op die hoofblad is daar 'n skakel na die fotografie boek wat Josef en Hennie saam gestel het. Die boek is digitaal en in hard…

Started by Elna Geringer

0 Jan 13

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html